Jy moet lat ek vir jou bietjie songedroogde tamatie asyn reduksie n en maroela asyn reduksie stuur om te proe, beste ding vir n lekker stukkie plankie steak.
Maroela asyn is tweekeer gefermenteer in n prosess wat twee jaar vat, daarna word dit vir ongeveer 14 uur stadig afgekook. Die smaak van hierdie asyn is verbasend soet, en hy gaan briljant saam met n gebraaide varkie of selfs n skaapie, Die sundried tomato vinagar reduction aan die anderkant is uitstekend met n lekker rooivleis, dit woird gemaak deur om songedroogde tamaties in bruinasyn af te kook oor 8-12 uure, daarna word knoffel en ander speserye bygevoeg en n klein bietjie olyf olie word ingemeng. Dis skoon bevok... is heelmoontelik die beste beskrywing wat ek kan gee LOL
You are viewing a single comment's thread from: